Produkte

Ringe

Ringe van die beste gehalte teen die beste prys. Gepons met die PVSA logo en jou persoonlike registrasiekode.

Bestel Nou

Jaarponser

Bestel jou ringe sonder jaartal en pons soos benodig. Dit sal nooit weer nodig wees om die vorige jaar se ringe weg te gooi nie.

Bestel Nou

Eiertoetsliggie

Ideaal om op 'n vroeë stadium vas te stel of 'n eier bevrug is sonder om dit te hanteer.

Bestel Nou

Oopringe en Tange

Ons huidige oop ringe gaan vervang word met 'n nuwe oop ring van beter kwaliteit. Hierdie ringe sal van aluminium wees met 'n vlekvryestaal pennetjie vir die toemaak. Hierdie ringe sal steeds vir die gebruik wees om ongeringde volwasse African Grey en Amasone papagaaie vir identifikasie te ring. Tange vir hierdie ringe sal ook beskikbaar wees.

Bestel Nou

Sertifikate

'n Elektroniese Telersertifikaat is nou by die kantoor beskikbaar (Slegs vir geregistreerde telers). Hierdie sertifikaat kan self deur die teler genommer word en is aanvaarbaar by veilings om te bewys dat gaslagsbepaling deur DNA gedoen is. Dié sertifikaat is by die PVSA Kantoor beskikbaar of Click here om te Download

Bestel Nou

Permit Aansoekvorm

Apply for your permit forms here

Bestel Nou