CONTACT DETAILS

...

Office Manager
Elsabe Snyman


Office Hours

Mon – Fri:
08H00 – 15H00

Tel: +27 82 418 1555

Fax: +27 (0) 86 604 8084


Wonderboom Voëlpark
c/o
Lavender West &
Braam Pretorius Street
Sinoville
0182


Email:

pvsa@aviculturesa.co.za

PARROTS

Emma-conure-015.jpg

NO. OF VISITS

Content View Hits : 344750
PRODUCTS PDF Print E-mail

 

Geslote ringe slegs beskikbaar vir geregistreerde lede /Seamless rings only available to registered members.

BESTELVORMS / ORDER FORMS

Vir Ringbestelvorm / For Ring Order form - click here
Vir Dringende Ringbestelvorm / For Urgent Ring Order form - click here
Vir Produkbestelvorm / For Product Order form - click here


PERMIT AANSOEKVORM / PERMIT APPLICATION FORM


Vir Aansoekvorm / For Application form - click here

 

Jaarponser

Bestel jou ringe sonder jaartal en pons soos benodig. Dit sal nooit weer nodig wees om die vorige jaar se ringe weg te gooi nie.

Year punch
Order your rings updated and punch as required. It will never be necessary to discard outdated rings.

Datum-ponser

  ..  
 

Eiertoetsliggie
Ideaal om op 'n vroeë stadium vas te stel of 'n eier bevrug is sonder om dit te hanteer.


Egg inspection light

Perfect to determine at an early stage whether an egg is fertile without touching it.

Liggie
  ..
..
 
 

Ringe
Ringe van die beste gehalte teen die beste prys. Gepons met die PVSA logo en jou persoonlike registrasiekode.

Vir Ringgrotes - Click here


Rings
Best rings at the best price. Punched with the PASA logo and your personal registration code.

For ring sizes - Click here.

Ringe
  ..
..
 
  Oopringe en Tange
Ons huidige oop ringe gaan vervang word met 'n nuwe oop ring van beter kwaliteit.  Hierdie ringe sal van aluminium wees met 'n vlekvryestaal pennetjie vir die toemaak.  Hierdie ringe sal steeds vir die gebruik wees om ongeringde volwasse African Grey en Amasone papagaaie vir identifikasie te ring. Tange vir hierdie ringe sal ook beskikbaar wees.  'n Foto sal spoedig geplaas word.

Open rings and Applicators
Our current open rings will be replaced by a better quality open ring.  It will be aluminium with a stainless steel spindle to close.  It will still be for used for the adult African Grey and Amazon parrots that have no identification. Applicators for these rings will also be available. A photo will be placed soon.
 
  ..
..
 
  Sertifikate
'n Elektroniese Telersertifikaat is nou by die kantoor beskikbaar (Slegs vir geregistreerde telers).  Hierdie sertifikaat kan self deur die teler genommer word en is aanvaarbaar by veilings om te bewys dat gaslagsbepaling deur DNA gedoen is. Dié sertifikaat is by die PVSA Kantoor beskikbaar of Click here om te Download


Certificates

Electronic Breeders Certificate is available at the office (Registered members only). Members will be able to number the certificate and are acceptable at auctions to prove that sexing was done by DNA. This certificate is available at the PASA office or Click here to Download

 
 


Copyright © 2010 AVI Culture SA. All rights reserved. Designed and Hosted by WEBNIC.